News

Met liefde onthou: Faan Botha

"Ons gaan jou so, so baie mis!"

 

Gebore: 31/3/57 – Afsterwe: 11/12/21. Rus in vrede, my ou Grote! Jy was ‘n rowwe diamant , maar altyd daar met raad en daad as iemand jou nodig gehad het. Ek sal jou altyd liefhê en ek belowe om na al ons kinders en kleindogter om te sien soos jy sou wou hê. Ons gaan jou so, so baie mis! Corrie Botha en gesin.

 

 

******************************************************************************

Back to top button