News

Met liefde onthou: Lenie Bester

"Ons ma was ‘n ligstraal. Altyd mooi, altyd positief. Ons mis haar."

 

Gebore: 6 Maart 1938 – Afsterwe: 5 Augustus 2021. Ons ma was ‘n ligstraal. Altyd mooi, altyd positief. Ons mis haar. Danie en Wilna Bester. (Wyle mev. Bester en haar oorlede man, mnr. Paul Bester, was baie bekende en geliefde oud-onderwysers van Vanderbijlpark. Hulle sal altyd as toegewyde rolmodelle onthou word deur almal wat bevoorreg was om in hul klaskamers te kon sit – Vaalweekblad).

Wyle mev. Lenie Bester en haar m an , Paul, op hul troudag. Albei was baie bekend in die Vaaldriehoek se onderwyskringe.
Wyle mev. Lenie Bester

 

Wyle Lenie Bester

 

*******************************************************************************

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button