News
Met liefde onthou: Margo Oosthuizen
"Jy is skielik van ons weggeruk en daar was geen groet nie..."

Margo Oosthuizen: 07 06 1966 ~ 11 12 2021
Margo, die lig wat jy in soveel ander mense se gees aangesteek het, sal vir ewig voortlewe.
Jy is skielik van ons weggeruk en daar was geen groet nie. Weet jou dood laat ‘n groot leemte in baie van ons se lewe, my sussie. Lief jou altyd.
Anne-Marie Oosthuizen.

************************************************************************************************
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
