

Maria van Heerden, gebore op 13 Maart 1983, afsterwe: 22 Julie 2021. Dis ‘n bitter seer vir ons as ‘n familie. Ons babasussie is net so gevat deur Covid. Ons mis haar geweldig baie… haar lag en mooi persoonlikheid is stil en weg. Sy is diep in ons harte en ons sal altyd lief wees vir haar. Rus sag my Sussie. Elize Deysel en familie.

******************************************************************************
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
