News
Met liefde onthou: Nelie Bowns
"Jy was vir 32jaar vir ons geleen - Dit is swaar vir ons sonder jou"

Aan ons geliefde dogter, Nelie Bowns. Op 28.05.2020 het jy na jou Hemelhuis gegaan. Ons mis jou elke liewe dag, Prinses. Ons harte is stukkend. Jy was vir 32jaar vir ons geleen. Jy is gebore 05.07.1987 en gesterf 28.05.2020. Ons sal jou vir ewig liefhê, my kind, dit is swaar vir ons sonder jou. Al ons liefde van Mami, Dad en jou susters. Rus in vrede, liefste Prinses. Ons harte is leeg sonder jou.
Onder: Wyle Nelie Bowns.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
