News

Chris Maartens – ‘Vir altyd in ons harte’

"Jy sal altyd onthou word as die man van min woorde, maar baie liefde en omgee."

 

Chris Maartens: Gebore 8/05/1963. Afsterwe 3/06/2021.

My liefste Man, Pa en Oupa, op 3 Junie 2021 het die Hemelse Vader jou kom haal, ons woorde is min… dit voel steeds onwerklik.
Jy sal altyd onthou word as die man van min woorde, maar baie liefde en omgee.
Ons is almal baie lief vir jou. Liefde, Mammie, Retha, Kinders en kleinkinders.

Wyle Chris Maartens

  **********************************************************

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button