News
Brand by Vereeniging Poskantoor
Vlamme skiet op by die ingang van die Poskantoor in die middestad
Die ingang na die Vereeniging Poskantoor is tans in ligte laaie nadat iemand matrasse en ander artikels voor die deur aan die brand gesteek het. ‘n Helper het pas met ‘n brandblusser op die toneel opgedaag. Hierdie is ‘n ontwikkelende storie. Vaalweekblad sal binnekort verdere inligting gee.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
