News

Vier Vaaldamsluise nou oop

Departement van Water en Sanitasie open 3de en 4de sluis op 3 Januarie 2022

Rand Water het enkele minute gelede bekendgemaak dat die derde en vierde Vaaldam-sluise vanoggend deur die Departement van Waterwese en Sanitasie oopgemaak is. (11H15, 3 Januarie 2022).

Mense wat stroom-af woon of vee naby die water het, word aangeraai om voor te berei vir ‘n moontlike styging van die watervlak.

Vier sluise is nou oop by die Vaaldam (3 Januarie 2022)

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button