
Mnr. Soon Jansen van Vuuren wat saam met sy broer, Gerhard, eienaar van Turbulators Parys was, is op 1 Januarie omstreeks 18:15 op die N1 Randburg Suid, net na die Malibongwe-afrit in die rigting van Bloemfontein, in ‘n motorfietsongeluk beseer.

Mnr. Van Vuuren se toestand was kritiek na die ongeluk.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
