NewsNews

ERT fliekklub – The Nutcracker

Eenmalige vertoning van The Nutcracker aangebied deur die ERT Fliek Klub

SASOLBURG.- Op Sondag, 30 Januarie kyk die ERT Fliekkblub na die Royal Opera House se Desember produksie van The Nutcracker op die groot skerm. Kom deel in die betowerende ballet verhaal met die bekende musiek deur Tchaikovsky. Die vertoning begin om 14:00 en kostes beloop R100 per persoon. Kaartjies kan bespreek word deur te WhatsApp na 063 217 5147.

The Nutcracker op die groot skerm by die ERT op Sondag, 30 Januarie 2022

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button