News

Pad by Baddriftbrug benodig dringend aandag

"Hier gaan nog 'n groot ongeluk gebeur..."

L.D. Kruger van Vanderbijlpark skryf:

Goeiedag Vaalweekbladlesers, as daar iemand is wat slaggate regmaak, kan julle groot asseblief oorweeg om te kom kyk na die Baddriftbrug aan Stonehaven se kant? Hier gaan nog ‘n groot ongeluk gebeur soos voertuie die gate probeer mis en in aankomende verkeer se baan inry. Nou onlangs was daar ‘n ouer dame wat haar voertuig se CV joints gebreek het in een van die gate. Hierdie pad kort regtig dringend aandag.

 

********************************************************************************

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button