News

‘Flasher’ by winkelsentrum – ‘Daar is siek mense daar buite!’

Marichia waarsku vroue en meisies om maar versigtig te wees vir dié knaap

Marichia van Vanderbijlpark skryf:

Hier is ‘n waarskuwing aan al die dames! Ek en my tweejarige dogtertjie en ‘n vriendin was Sondagoggend by ‘n groot winkelsentrum in Vanderbijlpark. Daar het ‘n jongerige wit man rondgehang en ons dopgehou. Ek het my dogtertjie haastig in haar karstoeltjie vasgemaak en ons deure gesluit toe ek sien hy loop reguit na my kar toe. Hy het langs my voertuig se passasiervenster gaan staan waar my vriendin gesit het, en homself heeltemal ontbloot! ‍Hy het toe tussen die karre verdwyn.

Wees maar versigtig, daar is siek mense daar buite.

 

******************************************************************************************

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button