Local newsNewsNewsSportSport

Fonnies se top swemmers

Die drie Fonnies mag maar swem!

SASOLBURG. –  Primêre Skool Fonteine  is baie trots op drie van hul leerlinge wat uitstekend by die Interstreekgala gevaar het.

Die gala is in Februarie te Bloemfontein gehou.

Mia in aksie in Bloemfontein. Foto’s: Junita Le Riche

Hul afrigter, Junita Le Riche het laat weet dat Mia Janse van Rensburg as die tweede beste swemster aangewys is.

Mia het drie silwer en een goue medalje losgeswem.

Haar mede-Fonnies, Rickus Chamerlain (een goue medalje) en Zaan Oosthuizen (een silwer en twee brons medaljes) het ook die skool se naam hoog gehou.

Knapgedaan en sterkte met jul toekomstige galas!

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button