Help ons asseblief om Elaine Jackson se labrador, Codie te soek! Sy het uit hul erf in Palmstraat, Drie Riviere, gekom en Elaine se outistiese dogter soek met ‘n seer hart na haar maatjie. Codie is ‘n dienshond wat opgelei is om die outistiese dogtertjie by te staan.
Bel asseblief vir Elaine by 083 271 7190 as julle Codie gewaar.

************************************************************


