Local newsNewsNews

Lugfoto’s van watermassa in Drie Riviere

Die foto's is geneem toe daar 8 sluise by Vaaldam oopgetrek was, daar was vroeër die week reeds 2 van die sluise toegetrek.

Morné Klein van Vereeniging het onlangs toestemming verky om met sy “drone” lugfoto’s van die oorstromings in die omliggende gebiede in Drie Riviere te neem.

Die watermassa is pragtig vanuit ‘n ander hoek vasgevang.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button