Local newsNewsNews

Pragfoto’s in herfskleure

Geniet die langnaweek wat voorlê en geniet vandag se pragtige foto-versameling in herfskleure.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Die 94ste fotoblad verskyn in die volgende Vaalweekblad.

 

“Walking into sunset – Damaraland, Namibia” – Stefanie Lotter van Sasolburg het die skitterende foto geneem.
Sarel Botha van Parys het die pragtige herfsfoto van die hangbrug in Parys geneem.
Sue-Mari Heyns van Excelsior, Vrystaat het die pragtige foto geneem.
Trudie Myburgh van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto op hul plaas geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto op Muizenberg strand geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Annetjie Smith van Parys het die mooi foto geneem.
Carla Jooste (Kaktus Fotografie) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Bets Wessels van Vanderbijlpark het die pragtige foto vroegoggend aan die oewer van die Vaalrivier buite Parys geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi herfs foto geneem.
Chante Pretorius van Brits het die pragtige foto geneem.
Chantel Jacobs from Sasolburg captured this beautiful image.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Springbok geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n kwikstertjie geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Erna le Roux van Benoni het die pragtige foto geneem.
Elfriede Human van Parys het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kunstige herfs foto geneem.
Emmie Lensley van Vanderbijlpark het die pragtige foto by Ascot on Vaal-renbaan geneem.
Erica Basson van Deneysville het die mooi sonopkoms foto geneem.
Ethel Read van Walkers Fruit Farms het die mooi foto geneem.
Fiona Campbell van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Franco Fourie van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Witsand Natuurreservaat geneem.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die treffende landskap foto geneem.
Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Innes Erasmus van Vereeniging het die pragtige herfs foto geneem.
Jessica Stevens van Meyerton het die oulike foto geneem.
Janette Wiese van Vereeniging het die mooi foto geneem.
John Grainger van Komatipoort het die mooi foto geneem.
Jonet van der Westhuizen van Vanderbijlpark het die mooi foto by Oyster Bay geneem.
John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige foto geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto onderweg na die Noord-Kaap geneem.
Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Martin OGrady van Deneysville het die oulike foto geneem.
Kotie Arpin van Sasolburg het die pragtige foto by Boschkop, Vaaldam geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
indie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto in Parys geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die pragtige foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography) van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Natasha de Witt van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto geneem.
Amanda Erasmus van Alberton het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Innes Erasmus van Vereeniging het die besonder kunstige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto geneem.
Neels Mostert van Vanderbijlpark het die mooi foto in die Kaap geneem.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button