Local newsNewsNews
Riviera on Vaal parkrun weer oop!
Die Riviera on Vaal parkrun is op Saterdag 30 April weer oop nadat dit die vorige Saterdag gesluit was weens vloede.
VEREENIGING. – Wedloopdirekteur Linda Bosch het Donderdag (28 April 2022) inspeksie by die 5km roete by die Riviera on Vaal-gholfklub gedoen en bevind dat die parkrun weer oopgestel kan word.
Daar is nog nou wel so klein bietjie modder en nattigheid by plekke, maar wat is ‘n parkrun dan sonder so nietjie modder?
Sien video hier:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

