Local newsNewsNews

Amateurs en professionele fotograwe beïndruk

Geniet vandag se pragtige foto-versameling wat deur amateur en professionele fotograwe moontlik gemaak is.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Die 94ste fotoblad verskyn in die volgende Vaalweekblad.

Marina Louw van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto geneem toe sy in SA was.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Melischa Cilliers from Sasolburg captured this lovely photograph.
Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die besondere foto geneem.
Muriel Venter het die mooi foto geneem.
Natasha de Witt van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Sarel Botha van Parys het die pragtige straattoneel in Parys geneem.
Sean van Wyk van Sasolburg het die pragtige foto in Franschhoek geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi  foto bo op die berg op die Lesoba Guest Farm tussen Clarens en Fouriesburg geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto in Paternoster geneem.
Sue-Mari Heyns van Excelsior, Vrystaat het die pragtige foto van Sky geneem.
Thérèse Stickells van Drie Riviere, Vereeniging,het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Erasmus van Alberton het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto van haar kat, Sugar, geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die pragtige sonopkoms foto geneem.
Annetjie Smith van Parys het die mooi foto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto by die Waterfront in Kaapstad geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Carla Jooste (Kaktus Fotografie) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chante Pretorius van Brits het die pragtige foto geneem.
Chantel Jacobs from Sasolburg captured this beautiful image.
Christa Meyer van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Kamieskroon geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Chrizel Du Plessis van Vereeniging het die mooi foto uit die vliegtuig geneem.
Deoné de Ponselle van Meyerton het die kunstige foto geneem.
Conrad Lamont van Meyerton het die besondere onderwater foto geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Erna le Roux van Benoni het die pragtige foto geneem.
Elfriede Human van Parys het die oulike foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto in Kgalagadi Park geneem.
Ethel Read van Walkers Fruit Farms het die mooi foto geneem.
Fiona Campbell van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Franco Fourie van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
George Stevens het die mooi foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die treffende foto geneem.
Gert Nel van Alberton het die pragtige foto geneem.
Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Coetsee van Meyerton het die pragtige foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.
Innes Erasmus van Vereeniging het die pragtige herfs foto geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
Jessica Stevens van Meyerton het die oulike foto geneem.
John Grainger van Komatipoort het die mooi foto geneem.
John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige foto geneem.
Johnny Barrington from Bangor, Northern Ireland, captured this beautiful photo.
Jo-Mari Jansen van Vuuren (Pic A Memory) van Parys het die pragtige foto geneem.
Jonet van der Westhuizen van Vanderbijlpark het die mooi foto by Oyster Bay geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto in Victoria Baai geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Kotie Arpin van Sasolburg het die pragtige foto by Boschkop, Vaaldam geneem.
Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Linda Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die pragtige foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
“Arican Darter” – Michelle Storm het die mooi foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button