Local newsNewsNews

Gefokus op puik fotografie

Geniet vandag se foto-uitstappie op 'n koue dag in die Vaal.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

 

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Die 97ste fotoblad verskyn in die week se Vaalweekblad.

Amanda Erasmus van Alberton het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die kunstige verwerking gedoen. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto in Parys geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto van haar kat, Sugar, geneem.
Annemarie Linde het die mooi foto op ‘n mistige oggend in Hartbeespoort geneem.
Annetjie Smith van vaaloewer het die mooi foto geneem.
“Bo-op Tafelberg” – Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto op Riversong-plaas geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige landskap foto op Riversong-plaas geneem.
Carla Jooste (Kaktus Fotografie) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School, captured this beautiful image.
Chris-Mari Fourie van Vanderbijlpark het die pragtige natuurfoto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in McDougall Baai geneem.
Christiaan Cloete, joernalis van Vaalweekblad/Ster, het die mooi foto op ‘n mistige oggend in Drie Riviere geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n Suikerbekkie geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi makro foto geneem.
Ethel Read from Walkers Fruit Farms captured this beautiful photo.
Fiona Campbell van Pretoria het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
George Stevens het die pragtige foto van ‘n uil in vlug geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige troufoto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Innes Erasmus van Vereeniging het die pragtige foto in Drie Riviere geneem.
Hennie Coetsee van Meyerton het die pragtige foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Jaco Steyn van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Jacques van der Linden van Meyerton het die pragtig sonopkoms foto in Johannesburg geneem.
Jeanrie Pieterse van Sonlandpark (Jeanrie’s Photography) het die mooi foto geneem.
John Grainger van Komatipoort het die pragtige foto in die Kruger-wildtuin geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto van die Vaalrivier in Parys geneem.
John van Schalkwyk van Johannesburg het die mooi foto geneem.
Johnny Barrington from Bangor, Northern Ireland, captured this beautiful photo.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige natuurfoto geneem.
Liché Oosthuizen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Linda Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die kunstige natuurfoto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die oulike foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Marion de Wet van Meyerton het die mooi foto in Currumbin Waters in Australië geneem tydens besoek aan hul seun.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die pragtige sonopkoms foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die kunstige foto geneem.
Muriel Venter van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die imooi foto geneem.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto in Bear Valley geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Sarel Botha van Parys het die mooi foto van die Voetbrug in Parys geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Sue-Mari Heyns van Excelsior, Vrystaat het die mooi foto geneem.
Thys Eigenhuis van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
vonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto va haar kat geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button