NewsNews

So skop fotograwe die week af

Die passievolle fotograwe skop die week met 'n prag-versameling af.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 107 verskyn die week.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Amanda Vermeulen van Kempton Park het die pragtige foto in die Kaap geneem.
Amanda Erasmus van Alberton het die mooi foto in die Kruger-wildtuin geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto in Parys geneem.
Antoinette Smit (oud-Valie) van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die mooi foto van ‘n ou Mercedes-Benz 280 SE geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto van sy kleindogter geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi makro foto geneem.
Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School captured this beautiful photo.
Charissa Prince van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, het die mooi foto in Kamieskroon geneem.
Chris-Mari Fourie van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Corrie Esterhuizen van Vanderbijlpark het die mooi foto van die maan geneem.
Denise Duvenhage van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Eugene Coetzer het die mooi foto by Leeupoort geneem.
Fiona Campbell van Pretoria het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige natuurfoto by Marievale Reservaat geneem.
Fiona James van Vanderbijlpark het die pragtige foto op Margate strand geneem.
George Stevens het die mooi foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto van sy dogter geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.
Jaco Mostert van Vaalpark het die mooi monochroom foto geneem.
Jacques van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Jean-Mari Gordon van Brits het die mooi foto geneem.
Johan Oberholzer van Sasolburg het die mooi landskap foto geneem.
John Grainger van Komatipoort het die besondere foto geneem.
Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die pragtige foto geneem.
Jo-Mari Jansen van Vuuren (Jo-Mazing Photography) van Parys het die mooi foto geneem.
Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto in Nice geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto by die Augsburg-dieretuin in Duitsland geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Kleine Beyers (Von Tai Photography) het die mooi model foto geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Leuchtenberger van Vanderbijlpark het die pragtige foto by die EcoPark geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die oulike foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
Madeleine Vigne van Parys het die mooi foto geneem.
Magda Breedt van Rosashof, Vanderbijpark, het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto in Mosselbaai geneem.
Marthie Blom from Elandsbaai in die Wes-Kaap het die skilderagtige foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto in die Kaap geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die skatttige foto geneem.
Muriel Vente van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Natasha Tredoux van Johannesburg het die pragtige foto geneem.
Louis MacPherson van Vanderbijlpark het die pragtige foto in die EcoPark geneem.
Natasja Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Nickey Prinsloo van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto in Istanbul geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured the this beautiful photo.
Stefan Hayes van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tanica Odendaal van Bethal het die mooi foto geneem.
Thys Eigenhuis van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto van die die nuwe lid van die gesin geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Brandfort het die besondere foto op hul plaas geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button