Local newsNews

Emmies gee om

VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool  Emfulenipark in Vanderbijlpark se leerlinge spog met groot omgeeharte. Waar daar nood is, is daar gewoonlik ‘n Emmie naby om dit te verlig. Die skool het onlangs hulle harte oopgemaak met donasies wat by die plaaslike Diere Beskermings Verenigings afgelaai is, om te verseker dat die viervoetige vriende nie onnodig swaarkry …

VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool  Emfulenipark in Vanderbijlpark se leerlinge spog met groot omgeeharte.

Waar daar nood is, is daar gewoonlik ‘n Emmie naby om dit te verlig. Die skool het onlangs hulle harte oopgemaak met donasies wat by die plaaslike Diere Beskermings Verenigings afgelaai is, om te verseker dat die viervoetige vriende nie onnodig swaarkry nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button