Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Brandfort het die pragtige foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 108 verskyn binnekort.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Brandfort, het hierdie skitterende natuurfoto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Brandfort het ook die pragtige foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Erasmus van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Amanda Vermeulen van Kempton Park het die pragtige foto in die Kaap geneem.André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.Die eerste tekens van lente begin al plek-plek wys. Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto in Parys geneem.Antoinette Smit van Meyerton het die mooi foto geneem.Bennie Henning van Alberton het die mooi foto op Melkbosstrand geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.Bianca van den Berg van Sasolburg het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Charissa Prince van Vereeniging het die mooi foto geneem.Christa Heymans van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos, het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto so tussen die aalwyne deur geneem.Denise Duvenhage van Sasolburg het die pragtige makro foto geneem.Corrie Esterhuizen van Vanderbijlpark het die gesellige atmosfeer netjies vasgevang.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Fiona Campbell van Pretoria het die mooi foto geneem.Fiona James van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige natuurfoto geneem.George Stevens het die mooi foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Gerald Gower van Sasolburg het die kunstige foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die skattige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Jean-Mari Gordon van Brits het die mooi foto geneem.Johan Oberholzer van Sasolburg het die mooi natuur foto geneem.John Grainger van Komatipoort het die mooi foto geneem.Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die pragtige foto tydens ‘n nagtelike uitstappie geneem.Jo-Mari Jansen van Vuuren (Jo-Mazing Photography) van Parys het die mooi foto geneem.Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige natuurfoto igeneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Lenord le Hanie van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die sprokiesmooi landskap foto geneem.Lizette Kuhn van Sasolburg het die oulike foto geneem.Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto in Mosselbaai geneem.Marthie Blom from Elandsbaai in die Wes-Kaap het die pragtige sonsondergang foto geneem.Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto in die Kaap geneem.Natasha Tredoux van Johannesburg het die kunstige foto geneem.Natasja Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto in Istanbul geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in Gordonsbaai se Tweedehandse Boekwinkel geneem.Tanica Odendaal van Bethal het die pragtige foto geneem.Thys Eigenhuis van Vereeniging het die mooi foto geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere het die mooi foto geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za