NewsNews

‘Vlieg’ saam deur 82 foto’s

Die fotograwe het weer 'n reuse versameling opgedis, maar moenie te vinnig deur die foto's vlieg nie, vat jou tyd en bestudeer elke foto se prag.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 109 verskyn in die volgende STER (Vaalweekblad se suster-koerant wat by die huise afgelewer word).

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

George Stevens het die treffende foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Mereeza Swanepoel van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die interessante foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die kunstige wildfoto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Ideon Watkins van Sasolburg het die kunstige sportfoto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Innes Erasmus (La Memory Phtography) van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Jaco Mostert van Vaalpark het die mooi monochroom foto geneem.
Jacques de Lange van George het die pragtige foto in die Karoo Nasionale Park geneem.
Jean-Mari Gordon van Brits het die kunstige landskap foto geneem.
Johan Oberholzer van Sasolburg het die mooi natuur foto geneem.
Johan van Staden van Drie Riviere het die mooi foto in Botswana geneem.
John Grainger van Komatipoort het die kunstige foto geneem.
Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die pragtige foto geneem.
Juanita Bruwer van Sasolburg het die pragtige sonsondergang foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto in die Karoo Nasionale Park geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karen Maritz van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi natuurfoto geneem.
Karla Oelofsen van Pretoria het die interessante foto in Can Picafort, Mallorca (Spanje) geneem.
Lenord le Hanie van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Libbie Maritz van Sasolburg het die pragtige foto in die EcoPark geneem.
Liezel Kappmeier van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Linda Cooks van Hennenman het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die skilderagtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto in Mosselbaai geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die pragtige foto van die besondere wolkformasie geneem.
Marthie Blom from Elandsbaai in die Wes-Kaap het die kunstige sonsondergang foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto in Franschoek geneem.
Marietjie Cooper van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi sonsondergang foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Micke Jackson van Vanderbijlpark het die (s)kattige foto geneem.
Natasha Tredoux van Johannesburg het die pragtige foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto van ‘n Black-headed Oriole geneem.
Natasja Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto in die omgewing van die Drakensberg Sun geneem.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto in Istanbul geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Reggie Manye van Risiville, Vereeniging, het die pragtige silhouette foto geneem.
Monica le Hanie van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Sias Koen van Sasolburg het die mooi foto op Vleesbaai in die Kaap geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in die Walter Sisulu Botaniese Tuine geneem.
Tanica Odendaal van Bethal het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere het die mooi foto geneem.
Vicus van der Merwe van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Brandfort, het hierdie pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) het die mooi foto in Parys geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Amanda Erasmus van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen van Kempton Park het die pragtige foto in Knysna geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die treffende foto geneem.
Antoinette Smit van Meyerton het die oulike foto geneem.
Bennie Henning van Alberton het die mooi foto in die Kaap geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.
Bianca van den Berg van Sasolburg het die liplekker-foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Charissa Prince van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Chris Swart van Kleinmond het die mooi foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Corrie Esterhuizen van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Denise Duvenhage van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
Fiona Campbell van Pretoria het die mooi foto geneem.
Fiona James van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button