NewsNews

Geniet nog ‘n reuse foto-versameling

Geniet vandag se reuse versameling van 84 foto's, wat van heinde en ver ingestuur is, en iets van alles insluit.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 109 verskyn in die volgende STER (Vaalweekblad se suster-koerant wat by die huise afgelewer word).

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Conrad Lamont van Vereeniging het die pragtige onderwater foto geneem.
Corne Bierman van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Ellen Dreyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die aksie foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fiona Campbell van Pretoria het die mooi foto geneem.
Fiona James van Vanderbijlpark het die pragtige sonsondergang foto in Margate geneem.
Frans du Toit van Vanderbijlpark het die mooi foto in Marlothpark geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in Marievale Reservaat geneem.
George Stevens het die treffende foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die pragtige foto Hamilton geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Nel van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto die afgelope naweek by die Bronkhorst400 geneem.
Ideon Watkins van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.
Innes Erasmus (La Memory Phtography) van Vereeniging het die treffende nagfoto van die hemelruim in Parys geneem.
Jaco Mostert van Vaalpark het die mooi patrone in monochroom vasgevang.
Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg het die besondere foto: The Desert Princess, geneem.
Jan Putter van Sasolburg het die mooi foto van die klein “Angry Bird” geneem.
ean-Mari Gordon van Brits het die pragtige landskap foto geneem.
Japie Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto van die eerste bloeisels geneem.
Johan Oberholzer van Sasolburg het die kunstige foto in die vroeë oggendure geneem.
John Grainger van Komatipoort het die kunstige foto geneem.
Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die pragtige foto geneem.
Johan van Staden van Drie Riviere het die mooi foto in Botswana geneem.
Juanita Bruwer van Sasolburg het die besondere foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto in die Karoo Nasionale Park geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto in Duitsland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karen Maritz van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Laurianne Prinsloo van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Lenord le Hanie van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die interessante foto geneem.
Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Libbie Maritz van Sasolburg het die pragtige foto in die EcoPark geneem.
Linda Cooks van Hennenman het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marthie Blom from Elandsbaai in die Wes-Kaap het die treffende sonsondergang foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto in Namibië geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Minette Janse van Rensburg van Krugersdorp het die mooi foto geneem.
Natasha Tredoux van Johannesburg het die skattige monochroom foto geneem.
Natasja Kruger van Vereeniging het die mooi foto in die EcoPark geneem.
Nick Lombaard van Sasolburg het die mooi natuurfoto geneem.
Nicolette van Schalkwyk van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Pieter Labuschagne van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto in Istanbul geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in Kaapstad geneem.
Vicus van der Merwe van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Thys Eigenhuis van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Brandfort, het hierdie pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die kunstige landskap foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) het die mooi foto in Parys geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Amanda Erasmus van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen van Kempton Park het die pragtige foto in Knysna geneem.
Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto van Clivias in haar tuin geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die kunstige foto geneem.
Antoinette Smit van Meyerton het die oulike foto geneem.
Bennie Henning van Alberton het die mooi foto by die Parys Lugskou geneem.
Prag in eenvoud! Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Bianca van den Berg van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Caroline Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto van die Voortrekker Monument geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School captured this beautiful image.
Charissa Prince van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Chris Swart van Kleinmond het die besondere foto van die hemelruim geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos, het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button