Local newsNewsNews
Sekuriteitstegnologie by Riviera on Vaal uitgestal
Alarmstelsels, geëlektrifiseerde heinings, hekmotors, sekuriteitskameras en ander veiligheidstoebehore is van die produkte wat by die Security Indaba by die Riviera on Vaal Hotel uitgestal word
VEREENIGING. – Met misdaadvlakke wat besig is om te styg belê al hoe meer Suid-Afrikaners in sekuriteitstegnologie om hul eiendom, bates en hulself te beskerm.
Die Security Indaba vind Woensdag (24 Augusutus 2022) en Donderdag (25 Augustus 2022) by die Riviera on Vaal Hotel plaas.
Daar is ‘n magdom produkte wat uitgestal word wat mense kan help om hul huise en besighede te beveilig.



At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
