NewsNews

Kunstige foto’s in aardse kleure

Geniet vandag se kunstige fotoblad in aardse kleure.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 112 verskyn in die  week se Vaalweekblad.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Corné Bierman van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Adam Adriaan Van Niekerk van Deneysville het die kunstige natuurfoto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto van ‘n jakkals geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto by die Marievale Reservaat geneem.
Fiona Campbell van Pretoria het die mooi foto geneem.
George Stevens het die treffende foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die besondere foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Nel van Vanderbijlpark het die mooi motorsport foto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.
Innes Erasmus (La Memory Photography) van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg het die besondere foto geneem.
Irene Cloete het die mooi foto op die plaas Weltevreden in die Parys-distrik geneem.
Jean-Mari Gordon van Brits het die kunstige foto geneem.
Jenn Smit from Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Johan Oberholzer van Sasolburg het die pragtige sonsondergang foto geneem.
John Grainger van Komatipoort het die mooi foto geneem.
Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die mooi foto geneem.
June Bartlett van George het die kunstige natuurfoto in die Karoo Nasionale Park geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto by die EcoPark geneem.
Laurianne Prinsloo van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Libbie Maritz van Sasolburg het die mooi foto in die EcoPark geneem.
Linda Cooks van Hennenman het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die besondere foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die kunstige foto geneem.
Lucyna Czapiga van Vanderbijlpark het die besoeker afgeneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die pragtige foto van die uitsig vanuit haar kantoor geneem.
Marthie Blom from Elandsbaai in die Wes-Kaap het die treffende foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melanie Theunissen van Vanderbijpark ht die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Minette Janse van Rensburg van Krugersdorp het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Natasha Tredoux van Johannesburg het die mooi foto geneem.
Natasja Kruger van Vereeniging het die mooi foto in die EcoPark geneem.
Pieter Labuschagne van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Shirley Jacobs van Drie Riviere het die pragtige foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi fot van ‘n “Red Monkey” in Zanzibar geneem.
Thelma Ziemons van Henley on Klip het die mooi foto geneem.
Tiaan Naudé van Vereeniging het die pragtige natuurfoto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Brandfort, het hierdie pragtige foto geneem.
Ajay de Clerk het die mooi foto in in Harrismith geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Amanda Erasmus van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen van Kempton Park het die pragtige foto in die Kaap geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Antoinette Smit van Meyerton het die mooi foto geneem.
Bennie Henning van Alberton het die mooi foto in die Kaap geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die oulike foto geneem op Riversong-plaas geneem.
Bianca van den Berg van Sasolburg het die mooi foto by die EcoPark geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Celest de Klerk van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Charissa Prince van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chris Swart van Kleinmond het die pragtige foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Conrad Lamont van Vereeniging het die pragtige onderwater foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button