Adam Adriaan Van Niekerk van Deneysville het die kunstige natuurfoto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 113 verskyn in die week se Vaalweekblad.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
Adam Adriaan Van Niekerk van Deneysville het die kunstige natuurfoto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Alicha de Beer (Love in a lens photography) het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.Amanda Erasmus van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured the this beautiful photo.Amanda Vermeulen van Kempton Park het die pragtige foto in Knysna geneem.Annetjie Smith van Vaaloewer het die pragtige foto geneem.André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Antoinette Smit van Meyerton het die mooi foto geneem.Bennie Henning van Alberton het die pragtige foto in die Kaap geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto op Riversong-plaas geneem.Brechtje Heally van Vereeniging het die mooi foto geneem.Bianca van den Berg van Sasolburg het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige monochroom foto geneem.Celest de Klerk van Vereeniging het die besondere foto geneem.Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School captured this beautiful photo.Charissa Prince van Vereeniging het die kunstige foto geneem.Christa Heymans van Vanderbijlpark het die pragtige natuurfoto geneem.Chris-Mari Fourie van Vanderbijlpark het die kleurryke foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere Oos het die mooi landskap foto in Springbok geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.Conrad Lamont van Vereeniging het die pragtige onderwater foto geneem.Corné Bierman van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.George Stevens het die besondere foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die besondere foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg het die treffende foto geneem.Jean-Mari Gordon van Brits het die kunstige foto geneem.Jenn Smit from Sasolburg het die mooi monochroom foto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Brandfort, het hierdie pragtige foto geneem.Johan Oberholzer van Sasolburg het die mooi foto geneem.John Grainger van Komatipoort het die mooi foto geneem.Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die mooi foto geneem.June Bartlett van George het die pragtige foto in die Karoo Nasionale Park geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto in Can Picafort, Mallorca (Spanje) geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto by die EcoPark geneem.Lenord le Hanie van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Libbie Maritz van Sasolburg het die pragtige foto in die EcoPark geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Lindie Leuchtenberger van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem.Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die kunstige foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Lyn Csongradi van Arconpark, Vereeniging, het die skattige foto van haar kleinseun geneem.Madelein Marais van George het die pragtige foto geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die nagfoto van die standbeeld van Pania geneem.Marthie Blom from Elandsbaai in die Wes-Kaap het die treffende foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die treffende foto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto geneem.Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die kunstige foto geneem.Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Natasha Tredoux van Johannesburg het die pragtige foto geneem.Natasja Kruger van Vereeniging het die kunstige foto geneem.Pieter Labuschagne van Vaalpark het die mooi foto geneem.Nick Lombaard van Sasolburg het die mooi foto geneem.Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.Shirley Jacobs van Drie Riviere het die pragtige foto geneem.“Aapstreke” – Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.Thelma Ziemons van Henley on Klip het die pragtige foto geneem.Tiaan Naudé van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Brandfort, het hierdie pragtige makro foto geneem.Zadia Lamprecht van Sasolburg het die mooi natuurfoto geneem.Zelda van Deventer van Vaalpark het die pragtige foto in die EcoPark geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige natuurfoto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za