NewsNews

Gratis lappop-werkswinkel by Vaal Mall

Daar gaan op Vrydag, 23 September 'n gratis werkswinkel by Vaal Mall aangebied word, waartydens belangstellendes sal leer hoe om 'n lappop te maak en dit dan aan die Lappop Projek te skenk.

Behalwe  vir die geleentheid om gratis opleiding hiervoor te kry, sal deelnemers danksy die Lappop Projek (Ragdolll Project) ‘n kinderhart bly maak.
Maak dus gebruik van die geleetheid en vat hande met #VaalMall and #Bernina 
Dit beloof sommer baie pret te wees. Die werkswinkel sal van 10:00 tot 13:00 duur en inwoners word genooi om deel te neem.
* Make a child feel loved and cherished by joining hands with #VaalMall and #Bernina.
Make a Ragdoll at the free workshop and donate it towards the Ragdoll Project.
Don’t miss out on lots of fun and laughter on Friday, 23 September at 10:00 to 13:00.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button