Local newsNewsNews

Uit my pen – die week in Vaalweekblad

Die week is daar weer 'n hele handvol lekker-lees, goedvoel stories uit my pen in die Vaalweekblad. Lees meer...

Vaalweekblad van 8 Maart bevat weer ‘n paar lekker lees stories uit my pen. Kuier saam met my by dramaturg, skryfster, regisseur en drama-afrigter Franciska van der Merwe.

Ons woon ‘n Hollywood-styl film premiere by. Dis die Akademie vir Dramakuns se eerste film en die jong akteurs het hul staal gewys op die rooi tapyt.

Dan is daar baie goeie nuus oor NWU se hokkiester, Basjan Kok.

Ons gaan loer in by Carli Olivier en James Grace se nuwe vertoning, Sueños wat tans by die Pieter Toerien teater in Monte Casino opgevoer word en geniet die polsende klanke van Spaanse musiek.

In my rubriek, Ek sê maar net, gee ek jul ‘n agter die skerms kykie oor wat ons alles op kantoor aanvang as die koerant sak.

Onthou, die Vaalweekblad is weer van 8 Maart te koop.

Groetnis van huis tot huis.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button