Staatsdiens staking – Bly weg van die areas!
Die publiek word gewaarsku om nie na plekke soos Binnelandse Sake, staatshospitale en klinieke te gaan terwyl die staking aan die gang is nie.
Vaalweekblad het Dinsdagoggend, 7 Maart 2023 ‘n boodskap ontvang van ‘n leser dat omstanders by die Departement van Binnelandse Sake in Vereeniging met sambokke aangeval word.
Die vrou sê sy het net daar gestaan toe stakende werkers begin houe uitdeel het. In die proses is sy op haar voorarm getref.
Hulle kon gelukkig in die motor spring en het deur die skare weggejaag.
Die polisie is op die toneel. Speel eerder veilig en vermy die area.
Vroegoggend was daar ook al ‘n magdom voertuie voor die Johan Heyns Gemeenskapskliniek in Vanderbijlpark.
Motors het op die middelman gestaan en die ingang na die kliniek is versper deur ‘n samedroming van stakers.
Die publiek word gewaarsku om vir tyd en wyl alle staatsdepartemente, veral Binnelandse Sake, en staatshospitale te vermy.
Dit volledige lys in Engels is:
Vereeniging:
Kopanong hospital
Sassa
Department of Social Development
Labour
Home Affairs
Departement Sport
Cogta
D7 office
D7 Sharpeville schools
Sharpeville CETC
DID
DRT
Justice
Vereeniging, Rusterval and Sharpeville clinics
Sebokeng TVET (RDC)
Sebokeng hospital
DSD
DID
D8 Office
Home Affairs
Sassa
Justice
TVET Vanderbijlpark (RC)
Johan Heyns
Home affairs
DID
Labour
Justice
*All clinics based in Bophelong and Boipatong areas
Heidelberg TVET( RS)
Heidelberg hospital
Heidelberg clinic
Ratanda clinic
Sassa
DSD
Justice
Zone 17 clinic (RT)
D8 Schools
*All district health clinics based in Sebokeng, Evaton, and Meyerton.
