Local newsNewsNews

66 voortreflike foto’s deur lesers

Vaalweekblad spog vandag met 66 voortreflike foto's wat deur lesers (amateur en professioneel) ingestuur is.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het, word gekies om in die koerant te verskyn.  Fotoblad 137 sal in die volgende Vaalweekblad of Ster verskyn.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Macaela Becker (MDB Photography & Design) van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto by Dinokeng geneem.
Madelein Marais van George het die mooi foto van die “Big Ben” in Knysna geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die besondere foto geneem.
Marietjie Joubert van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi makro foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die kunstige natuurfoto geneem.
Miempie Rheeders van Swede het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Muriel Venter van Vanderbijlpark het die mooi foto van die besondere wolkformasie geneem.
Natasha Tredoux van Johannesburg het die mooi foto geneem.
Natus Ferreira van Arconpark, Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Rozelna Janse van Rensburg van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in Margate geneem.
Steven de Beer van Parys het die prragtige foto geneem.
Sue-Mari Heyns van Excelsior, Vrystaat het die besonder mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige natuurfoto geneem.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen van Kempton Park het die pragtige foto in Knysna geneem.
André Schoonbee van Vereeniging het die treffende foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Annemarie Linde van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Antoinette Smit van Meyerton het die mooi foto geneem.
ernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto op Riversong-plaas geneem.
Carelize Jansen van Vuuren van Midrand het die mooi foto geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die skilderagtige landskap foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
Chris Swart van Kleinmond het die mooi foto geneem.
Christa Barnard van Phalaborwa het die mooi foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Clarisse du Toit van Springs het die pragtige foto geneem.
Conrad Lamont van Vereeniging het die pragtige onderwater foto by Nosy Be, Madagascar, geneem.
Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Elizabeth Smith van Vanderbijlpark het die mooi foto van haar swart kat geneem.
Elsje Vermeulen het Saterdag die foto tydens die VSA teen SA Sprint toer in Vereeniging geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van ‘n Witkeelswael by die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto van ‘n Bosveldvisvanger (Woodland Kingfisher) wat vrolik sing in die Pilansberg Natuurreservaat geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die besondere foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die foto by Vaaldam oorspronklik met ‘n Nikon F3 film kamera geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Ina du Plessis het die kunstige foto geneem.
ohn Grainger van Komatiepoort het die pragtige foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Jo-Mari Jansen van Vuuren (Jo-Mazing Photography) van Parys het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Oregon in die VSA geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto in Pilanesberg Natuurreservaat geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto op Riversong-plaas geneem.
André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button