Local newsNewsNews

Groot pret vir Meyerton se Klein Klippies

MEYERTON. - Die Klein Klippie Kleuterskool het onlangs 'n prettige atletiekdag vir die kleintjies gehou tot groot vermaak van die kleuters, ouers en grootouers wat die dag saam geniet het.

Dit was duidelik aan die groot glimlagte op die deelnemers en toeskouers se gesigte dat dit sommer groot pret was. Elkeen is boonop met ‘n medalje en koeldrank vir sy deelname beloon.

Fotobeeld van die pret deur Elsje Vermleulen

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button