Local newsNewsNews

Iets van alles in dié foto versameling

Daar is behoorlik iets van alles in die week se foto versameling. Kyk net wat het die fotograwe se oë gevang.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het, word gekies om in die koerant te verskyn.  Fotoblad 138 sal in die volgende Vaalweekblad of Ster verskyn.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto van ‘n naaldekoker by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Madelein Marais van George het die mooi foto geneem,
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marietjie Joubert van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi makro foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Miempie Rheeders van Swede het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Muriel Venter van Vanderbijlpark het die mooi foto in Frankfort geneem.
Natasja Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Natus Ferreira van Arconpark, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Nicola Telle van Villiersdorp in die Wes-Kaap het die pragtige foto van haar klein kieterkat geneem.
Nora Buys het die mooi foto in Strand in die Wes-Kaap geneem.
Pierre Lombard van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
Rozelna Janse van Rensburg van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Rozaan Steyn van Sasolburg het die mooi foto by die Emerald Resort & Casino geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
“Flower – Bellis Perennis” – Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in Zanzibar geneem.
Steven de Beer van Parys het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die kunstige sonsondergang foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Trudie Myburgh van Meyerton het die mooi sonopkoms in Meyerton vasgevang.
Yvette Hewitt van George het die treffende weerkaatsing foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria, het die mooi foto geneem.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen van Kempton Park het die pragtige foto in Frankryk geneem.
André Schoonbee van Vereeniging het die mooi foto in Marivale geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Antoinette Smit van Meyerton het die mooi foto geneem.
Annemarie Linde van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto geneem.
Carelize Jansen van Vuuren van Midrand het die mooi foto geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die kunstige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Celest de Klerk van Vereeniging het die vurige foto geneem.
Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School captured this beautiful photo.
Christa Barnard van Phalaborwa het die mooi foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Clarisse du Toit van Springs het die mooi foto geneem.
Conrad Lamont van Vereeniging het die pragtige onderwater foto aan die Suidkus geneem.
Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Danie Bester van Vanderbijlpark het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die aksie foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die kunstige natuurfoto geneem. Besigtig nog van sy werk op Instagram @g.c_shoots of kontak hom by 072 593 8982.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Jaco de Beer van Villieria, Pretoria, het die pragtige foto geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die pragtige foto van ‘n Kuifkophoutkapper geneem.
John Grainger van Komatiepoort het die skouspelagtige foto geneem.
Jorina Raath van Pretoria het die besondere foto van ‘n Kingfisher met sy vangs geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Jo-Mari Jansen van Vuuren (Jo-Mazing Photography) van Parys het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Boston in die VSA geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto in Pilanesberg Natuurreservaat geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die besondere foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
André Schoonbee van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto op Riversong-plaas geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button