Dit is baie duidelik aan hierdie week se versameling dat die fotograwe moeite doen om hul kuns op te skerp. Dit is voorwaar 'n goeie eienskap om voortdurend jou passie te voed en te verbeter.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het, word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 139 sal in die volgende Vaalweekblad of Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
Pierre Lombard van Vanderbijlpark het die treffende natuurfoto geneem.“Abandoned” – Libbie Maritz from Sasolburg captured this beautiful photo.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Ronel Spence from Vanderbijlpark took this lovely photo at Emerald Resort.Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige sonsondergang in Sasolburg vasgevang.Steven de Beer van Parys het die mooi natuurfoto geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.Trudie Myburgh van Meyerton het die pragtige foto geneem.Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die mooi natuurfoto geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die kunswerk in Photoshop geskep met een van sy foto’s.Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Amanda Vermeulen van Kempton Park het die mooi foto in Parys, Frankryk geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Annemarie Linde van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.Antoinette Smit van Meyerton het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.Bonita van Rooyen van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Carla Sharp van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.Chris Swart van Kleinmond het die dramatiese sonsondergang foto geneem.Christa Barnard van Phalaborwa het die mooi foto geneem.Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School captured and created this beautiful image.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Chris-Mari Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi stillewe foto geneem.Clarisse du Toit van Springs het die mooi foto geneem.Conrad Lamont van Vereeniging het die mooi sonsondergang tot in Madagascar geneem.Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto geneem.Danie Bester van Vanderbijlpark het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Elizabeth Visser from Springs captured this beautiful photo at Marievale Bird Sanctuary.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kat-portret geneem.Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto in die Chobe Nasionale Park, Botswana, geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die mooi foto geneem.Gerrit Cloete van Vereeniging het die kunstige natuurfoto geneem. Besigtig sy foto’s op Instagram @g.c_shoots of kontak hom by 072 593 8982.Hansie Hoffman van Tzaneen het die pragtige foto by Cape Vidal, St Lucia geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Ina du Plessis van Pretoria het die kunstige nagfoto geneem.Jaco de Beer van Villieria, Pretoria, het die pragtige foto geneem.John Grainger van Komatiepoort het die treffende foto geneem.Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto geneem.Jorina Raath van Pretoria het die besondere foto van ‘n Kingfisher met sy vangs geneem.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Madelein Marais van George het die mooi foto geneem.Macaela Becker (MDB Photography & Design) van Vanderbijlpark het die mooi foto by Dinokeng geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi sonopkoms foto geneem.Marietjie Joubert van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto op Te Awanga strand, naby Napier geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.Miempie Rheeders van Swede het die mooi foto geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.Natasja Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.Natus Ferreira van Arconpark, Vereeniging het die mooi foto geneem.Nora Buys van Strand in die Wes-Kaap het die pragtige foto geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die mooi natuurfoto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto van ‘n naaldekoker by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za