'n Atleet slinger die diskus tydens die naweek se AVT-byeenkoms. Foto's: Ettienne van Rensburg
SASOLBURG – Inskrywings vir die byeenkoms van Atletiek Vaaldriehoek se derde ligabyeenkoms is oop. Die byeenkoms vind eerskomende Saterdag op die DP de Villiers-stadion in Sasolburg plaas.
Skandeer hierdie QR-kode om te registreer.
Die afgelope naweek het reeds spog atletiek opgelewer en Vaalweekblad was daar om van die aksie vas te vang.
‘n Atleet van die HS Transvalia vier sy oorwinning in die 100m-naellope. ‘n Atleet van Tukkies hardloop dat dit bars in die naellope.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za