Local newsNewsNews

Die storie agter Vryheidsdag

Donderdag 27 April 2023 is Vryheidsdag, maar waarom is dit 'n openbare vakansiedag en wat word op dié dag herdenk?

Vryheidsdag is ‘n openbare vakansiedag wat jaarliks op 27 April gevier word.

Vryheidsdag is die herdenking van die eerste demokratiese verkiesings wat op 27 April 1994 in Suid-Afrika gehou is.

Dit was die eerste nasionale nasionale verkiesing ná apartheid wat in Suid-Afrika gehou is waar enigiemand kon stem, ongeag ras.

Nelson Mandela stem tydens die eerste demokratiese verkiesing op 27 April 1994. Foto: Paul Weinberg
Die stembrief wat in 1994 gebruik is. Foto: Wikipedia

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.
Back to top button