Bestel heerlike vars vrugte by Piet!
Boer Piet Erasmus is binnekort weer in die Vaaldriehoek om lekker vars vrugte te kom aflewer. Bestel betyds per WhatsApp by 072 588 4850.

Boer Piet laat weet:
Ek is binnekort weer in julle area (vroeg in Mei 2023) en bring dié slag lekker vars aarbeie saam.
Moet dit nie misloop nie! Aarbeie in die winkels kos tussen R120 en R150 per kg! Maar kyk na my pryse…
* Bestel Graad 2 aarbeie – 1kg vakuumsakke teen R60 per kg.
* Dit kan gehalveer word.
* Koop grootmaat en spaar lekker! 5kg teen R250.
* Graad 1 aarbeie – 500g punets, eet-aarbeie R45 per 500g.
* Koejawels R150 vir 5kg
* 10kg @ R250
* Granny Smith Appels 7kg bokse @ R80
* Beury Bosh pere @ R80 per 7kg per boks
* Goue kiwi’s @ R60 per kg of R100 per 2kg
Om te bestel, whatsapp jou naam en nommer vir my, Piet Erasmus, na 072 588 4850.

