Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het, word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 147 sal in die volgende week se Vaalweekblad (26Mei) of Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die pragtige foto in Frankryk geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.André Treurnich van Sasolburg het die pragtige sonopkoms foto in Sasolburg geneem.Lani Hillebrand van Vaalpark het die pragtige foto geneem.Annemarie Linde van Hartbeespoort het die mooi foto van haar woefkind geneem.Annetjie Smith van Vaaloewer het die pragtige foto by Animal World geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto op Riversong-plaas geneem.Carla Sharp van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto geneem.“Black head heron” – Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.Elize de Klerk van Volksrust, Mpumalanga, het die mooi foto geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die mooi foto geneem.Gerrit Cloete van Vereeniging het die treffende foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Jaco de Beer van Villieria, Pretoria, het die pragtige foto geneem.Jorina Raath van Pretoria het die kunstige foto geneem.June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto geneem.“Cherry blossoms next to the Valira River” – Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Karlo-Lander de Lange van Pretoria het die mooi foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Estelle Kunneke van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die kunstige foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige sonsondergang foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die mooi foto geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.Nicola Telle van Villiersdorp in die Wes-Kaap het die mooi foto geneem.Natus Ferreira van Arconpark, Vereeniging het die mooi foto geneem.Nora Buys van Strand in die Wes-Kaap het die mooi foto geneem.Pierre Lombard van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.Ronel Slabbert van Vereeniging het die foto geneem.Rozan Koen (Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 081 284 3227.Santie Marx van Vereeniging het die mooi foto geneem.Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this lovely portrait.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in die Buffelsdrift Natuurreservaat geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto van haar kat geneem en kunstig verwerk deur ‘n spieëlbeeld te skep.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto by Vaaldam geneem.Yvette Hewitt van George het die mooi natuurfoto geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die mooi natuurfoto geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Jaco de Beer van Villieria, Pretoria, het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi straat fotografie foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto ‘n lugskou by die Swartkops-lugmagbasis geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die mooi foto geneem.Sanet Reyneke van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za