Local newsNewsNews

Charl du Plessis Trio kompetisie wenner

En die wenner van die Charl du Plessis Trio kaartjies en CD is... Lees meer

Willemien Olivier wen twee kaartjies en ‘n CD van die Charl du Plessis Trio.

Haar inskrywing vir die 50 Ways to leave your lover-kompetisie het die oog gevang.

“Die ding gaan nie werk nie

jy kom dan nooit in die kerk nie.

Hoe sal ons trou

Voor die Magistraat is te flou”

Baie geluk. Die kaartjies en CD kan voor die vertoning, Sondag 28 Mei by Herman van Niekerk by die Etienne Rousseau Teater afgehaal word.

Daar is nog kaartjies beskikbaar vir die vertoning wat Sondag om 15:00 begin. Bespreek nou by www.ertickets.com.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button