Local newsNewsNews

KYK: Vlieg saam met ons oor Vereeniging, Meyerton

Bekende plekke neem 'n hele nuwe gestalte aan wanneer mens dit vanuit die lug sien.

Vaalweekblad het onlangs hierdie hommeltuig foto’s van bekkende plekke in Vereeniging en Meyerton geneem.

Die Midvaal-renbaan soos vanuit die lug gesien. Foto: Christiaan Cloete
Die Midvaal-renbaan met Lethabo-kragstasie in die agtergrond. Foto: Christiaan Cloete
Die munisipale swembad in Vereeniging vertel ‘n storie van verval en agteruitgang. Foto: Christiaan Cloete
Die duikplank by Vereeniging se munisipale swembad. Foto: Christiaan Cloete
Die kronkelpaadjie by die ou voëlpark by die Riviera-on-Vaal-gholfbaan waar die Riviera-on-Vaal parkrun Saterdae plaasvind. Foto: Christiaan Cloete
Die kronkelpaadjie by die ou voëlpark by die Riviera-on-Vaal-gholfbaan waar die Riviera-on-Vaal parkrun Saterdae plaasvind. Foto: Christiaan Cloete

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button