Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het, word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 147 sal in die week se Ster verskyn, en Fotoblad 148 in Vaalweekblad.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
Gerald Gower van Sasolburg het die kunstige foto geneem.Jaco de Beer van Villieria, Pretoria, het die pragtige foto geneem.Frik Strydom van Drie Riviere het die treffende foto geneem.Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto geneem.Karlo-Lander de Lange van Pretoria het die mooi foto in Marlothpark geneem.“Liquid Lounge sunset cruise” – Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto op die Vaalrivier geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lani Hillebrand van Vaalpark het die besondere foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto tydens die lugskou by die Swartkops Lugmagbasis geneem.Magrietha Marx het die pragtige foto van ‘n verkleurmannetjie in my haar ouers se tuin in Pietermaritzburg geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.Natus Ferreira van Arconpark, Vereeniging het die mooi foto geneem.Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto van ‘n Geel Krombekneushoringvoël in die Buffelsdrift Natuurreservaat geneem.“Pot Marigold” – Scholtz Buys from Cape Town captured this lovely photo.Shelley Anne het die pragtige foto geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die pragtige sonsondergang foto geneem.Yvette Hewitt van George het die mooi foto geneem.Sanet Reyneke van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige makro foto geneem.Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die pragtige foto in die Kaap geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.André Treurnich van Sasolburg het die pragtige sonopkoms foto in Sasolburg geneem.Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige natuurfoto geneem.Carla Sharp van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.Elize de Klerk van Volksrust, Mpumalanga, het die mooi foto geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto in die Austin Roberts Voëlreservaat in Pretoria geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi landskap foto geneem.George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto by Nan Hua Temple in Bronkhorstspruit geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.“Herfs is hier” – Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die mooi natuurfoto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za