Local newsNews

Geliefde dokter se skielike dood ‘n groot skok

'n Gedenkdiens vir dr. André word Vrydag, 2 Junie, om 09:00 by die NG Gemeente Driehoek in Vanderbijlpark gehou.

Vaalweekblad het die afgelope naweek met hartseer verneem van die skielike dood van dr. André du Toit (59), bekende algemene praktisyn van Vanderbijlpark. Hy het die naweek aan ‘n bergfietsmarathon in Clarens deelgeneem toe hy 4 kilometer voor die eindstreep onverwags inmekaargestort het. Mediese personeel was dadelik op die toneel maar kon ongelukkig niks meer vir hom doen nie.

‘n Gedenkdiens vir dr. André word Vrydag, 2 Junie, om 09:00 by die NG Gemeente Driehoek in Vanderbijlpark gehou.

  • ‘n Volledige berig verskyn in Vaalweekblad van 2 Junie. Vaalweekblad se innige meegevoel aan sy vrou Annelie en hul gesin.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Check Also
Close
Back to top button