Local newsNewsNews
Laaste naweek van Kersinkopies
VANDERBIJLPARK. - Dit is so amper Kersfees en dis die laaste naweek waar daar by winkles en markte vir geskenke gesoek kan word.
Mighty Grow Kwekery het onlangs sy Kersmark gehou en het soos gewoonlik heelwat voete gelok.
Daar was lekker musiek geluister, rond gesnuffel tussen die stalletjies, lekker geëet en op so warm dag was ‘n lafenis vir die keel net die regte medisyne.
Sterkte aan almal wat nog laaste minuut Kersinkopies moet doen.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
