Local newsNewsNews
Foto’s: In rooi getooi vir Kersfees
Vaalweekblad wens al ons lesers, asook al die lede op die fotogroep, 'n geseënde Kersfees toe.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.
Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon. Verskaf ook jou naam en van, en van watter dorp jy is asb.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat in die versameling verskyn, word gekies om in die koerant te verskyn. As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, word deel van die groep op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos.


























































At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
