Local newsNewsNews
Leer meer oor slange hier in die Vaal
VEREENIGING. - Ons bly in Afrika, so dit is seker in jou eie belang om te weet wat jy moet doen as jy 'n slang teëkom.
Vir diegene wat meer wil leer, bied Access Professional Development opleiding aan, waarvan die Vaal se eie Nick van der Walt aan die hoof staan.
Nick het ‘n graad in Nooddiens-redding en -behandeling (Emergency Medical Care & Rescue), met meer as 15 jaar ondervinding in nooddiens as paramedikus.

Hy bied gereeld kusrusse aan oor slang identifisering, hantering en slangbytbehandeling.
Hy het onlangs nog ‘n suksesvolle kursus aan brandweerpersoneel en paramedikuste aangebeid in Redan.
Mense wat belangstel in die onderskeie slanghanteringkursusse kan die webtuiste https://accesspd.co.za/snake-training besoek, of kontak Bernadette by [email protected] of 076 092 5932.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!