Local newsNewsNews

Fotoblad: Hoe skerper hoe beter

As jou foto mooi skerp en goed belig is, is dit 'n 'n tree nader aan 'n goeie foto.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant fotograaf kan deel word van die groep.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. Die idee is om na goeie kwaliteit foto’s te strewe. KWALITEIT in plaas van kwantiteit asb. Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Die top foto’s van Fotoblad 187 verskyn die week in Vaalweekblad (Vrydag, 29 Maart).

Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto by Marievale Bird Sanctuary in Nigel geneem.
Jaco Blom van Centurion het die oulike gesiggie in die Kruger Nasionale Park afgeneem.
Johan Louw van Parys het die pragtige natuurfoto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto by Addo geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronje van Andorra het die pragtige foto in Namche geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die pragtige foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi sonsondergang foto langs die viswaters geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die kleurryke natuurfoto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto geneem net voor die son heeltemal gesak het.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melanie Havenga van Shelley Beach het die oulike foto geneem.
Michellee Eksteen van Vanderbijlpark het die mooi foto van Daantjie geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Nico Holtzkamp van Vereeniging het die mooi aksiefoto tydens verlede week se kragmeting van HS Overvaal teen HS Standerton geneem.
Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het mooi lfoto van haar dogtertjie geneem.
Nikki Kempson van Centurion het die mooi foto naby Dullstroom geneem.
Norman Dippenaar van Vanderbijlpark het mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die pragtige makro foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.
Riane Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Robert Strydom van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Yvette Hewitt het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Alex Strydom van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die kunstige foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Anina Niemand van Centurion het die mooi foto geneem.
Anne Taylor van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige landskapfoto geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Chris Swart van Grabou het die mooi foto geneem.
Camilla Rogers van Vereeniging het die mooi aksiefoto by die Go-kart baan in Vereeniging geneem.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Chanté Reynecke van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs from Sasolburg captured this beautiful photo.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Cynthia Malan van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Diane James van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die moo foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die oulike foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto in Kgalagadi geneem.
Estelle van Zyl van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Frans van Kradenburg van Vanderbijlpark het die mooi foto tydens die Paralympic Archery in Dubai geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto van ‘n troupant geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Gerda Fouché (oud-Valie) van Hertzogville het die mooi foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto by die Nizamiye Mosque in Midrand geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Sy Facebook blad is: Hendrik Grobbelaar Photography of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto in Mosselbaai geneem.
Hessie Hartzenberg van Krugersdorp het die mooi foto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Phalaborwa het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button