Local newsNewsNews
Klein Klippies sorg vir groot opwinding
MEYERTON. - Die Klein Klippie Kleuterskool het onlangs sy jaarlikse kleuter-atletiekdag gehou tot groot vermaak van die kleuters, ouers en grootouers wat die dag saam geniet het.

Daar was ‘n medalje vir elke deelnemer, groot applous na elke wedloop en hope drukkies en soentjies vir die kleingoed.
Hier is van die aksie van die dag. Nog foto’s in hierdie week se Vaalweekblad (22 tot 28 Maart).










At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.