Local newsNewsNews

Valies, wat gebeur waar?

Opvoerings, markte en fondsinsamelingsdae... in die Vaaldriehoek gebeur daar altyd iets.

  • 29 Maart: 06:40 – 31 Maart: 19:10. Volle Evangelie Kerk Vanderbijlpark Suid Paasfeesvieringe. De Beerstraat 2, SE2, Vanderbijlpark. Past. Laura van Jaarsveld, 079 671 6763.
  • 28 – 31 Maart: Paaskonferensie. Deo Credo Familiekerk. Verskeie sprekers. Donderdag om 19:00, Goeie Vrydag om 09:00 en 18:00. Saterdag om 18:00 en Sondag om 09:00. President Steynstraat 20, SE1, Vanderbijlpark. Kontak 064 798 9982. Almal welkom.

  • Vrydag, 5 April: Raai en Lawaai fondsinsamelingsaand vir JC Albrightsön. Souple Stoeiklub, h/v Dutton- en Gallowaystraat, Meyerton. R200 pp.

  • Saterdag, 6 April: Barrage Boere-mark en wit olifantmark. Waar? Leading Agri Animal Feeds op die R42. Alles van tuisgebak tot tweedehandse items. Ten bate van liefdadigheid.

  • Fight Night, Knock Out Pub & Grill, 4 Carnot Street, Vanderbijlpark. Saturday, 6 April @18:00. Booking essential. Contact Dries 079 581 2909
  • You are invited to a classical inauguration of our renewed roof by splendid pianist, Louis Nel. Sunday 7 April 2024. 15:00. Etienne Rousseau Theatre, Sasolburg. Tickets are available at www.ertickets.com

  • 13 April: 17:00 – 23:30. Drie Riviere Familie-gemeente bied aan Note Raai Musiekspel by NG Sentraal se saal om 17:00. Kaartjies kos R200 pp. Bring eie koelsak en eetgoed. Verskeie pryse te wen. Vir inligting en kaartjies, skakel Liesl of Rudolf by 083 280 6932.
  • 11 Mei: Jannie du Toit se Bonjour Monsieur Brel by die Etienne Rousseau Teater in Sasolburg. 15:00. Kaartjies: R180 vir 60+. R200 pp. www.ertickets. com

  • 24 en 25 Mei: The Sound Music of All Times – A Pantomime. Etienne Rousseau Theatre in Sasolburg. A Kunstedraai production. Tickets available from R150 – R200 at www.ertickets.com

  • Parkrun: Saterdae om 08:00: Sasolburg-stadion. Deelname is gratis.

Wil jy jou liefdadigheidsfees, kerkbasaar of skoolfunksie hier lys? Stuur die datum, tyd, plek, tema en kontakbesonderhede na gerda@mooivaal.co.za of stuur ‘n WhatsApp na 083 324 7254.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button