Oorstroom jou dreine? Hier’s blitsige hulp!
Centerflow Drain Services speel vinnig klaar met geblokte dreine. Bewaar Bertus du Toit van Centerflow se nommer vir die dag as jy hom nodig kry... 061 461 7900
Huiseienaars en sakemense wat al ‘n verstopte drein by hul woning of sakeperseel gehad het, weet maar te goed wat die gevolge is… ‘n onwelriekende gemors wat jou lewe vinnig in ‘n nagmerrie kan verander!
Buiten die praktiese implikasies, hou oorstroomde dreine ook gesondheidsgevare vir mense en diere in. Gelukkig kan Center Flow Drain Services sulke probleme vinnig en maklik oplos.
Die eienaar, Bertus du Toit, het die nodige toerusting en gereedskap sowel as die ervaring om vinnig klaar te speel met geblokte dreine. Bewaar sy nommer vir die dag wat jy hom nodig kry: 061 461 7900. Hy werk in die hele Vaaldriehoek.




Verstopte dreine? Bel Bertus NOU by 061 461 7900.
