Dis Radio Kalahari-tyd by Barnyard Vereeniging
VEREENIGIING - Kom geniet ‘n aand van musiek wat jou reguit terugvoer na die hartklop van Suid-Afrika se ryk musikale tradisie.

Radio Kalahari Orkes (RKO) bring op 13 Junie hul unieke klanke na Barnyard Vereeniging met ‘n dinamiese vertoning wat ghoema, Latyns en Afrikana-musiek meesterlik vermeng.
Met akoestiese instrumente soos viool, ou kitare, pennyfluitjies, mondfluitjies, bas en gazoos, bied hierdie groep ‘n onvergeetlike musiekervaring wat jou voete sal laat jeuk en jou hart sal raak.
RKO is bekroon met ‘n FAK Prestige-toekenning vir hul uitsonderlike bydrae tot Suid-Afrikaanse volksmusiek, ‘n bewys van hul meesterskap op die verhoog. Moet dit nie misloop nie!
Kaartjies slegs R180 per persoon.
More fun next week with Sensorium
Get ready to relive the magic of the 80s on Saturday, June 21, at Barnyard Vereeniging.
Join the fun at Barnyard Vereeniging for an unforgettable night with Sensorium as they celebrate the 80s!
Dress up, show up, and let’s dance the night away to the greatest hits of the decade!
The fun starts at 20:00. Tickets are R150 per person. For online bookings, visit www.barnyardvaal.co.za
Contact them directly on 016 454 8388 or 078 861 1317.

